Artwork

เนื้อหาจัดทำโดย Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet เนื้อหาพอดแคสต์ทั้งหมด รวมถึงตอน กราฟิก และคำอธิบายพอดแคสต์ได้รับการอัปโหลดและจัดหาให้โดยตรงจาก Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet หรือพันธมิตรแพลตฟอร์มพอดแคสต์ของพวกเขา หากคุณเชื่อว่ามีบุคคลอื่นใช้งานที่มีลิขสิทธิ์ของคุณโดยไม่ได้รับอนุญาต คุณสามารถปฏิบัติตามขั้นตอนที่แสดงไว้ที่นี่ https://th.player.fm/legal
Player FM - แอป Podcast
ออฟไลน์ด้วยแอป Player FM !

Van Voor Tyd Begin Het

3:10
 
แบ่งปัน
 
Manage episode 456897632 series 3072738
เนื้อหาจัดทำโดย Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet เนื้อหาพอดแคสต์ทั้งหมด รวมถึงตอน กราฟิก และคำอธิบายพอดแคสต์ได้รับการอัปโหลดและจัดหาให้โดยตรงจาก Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet หรือพันธมิตรแพลตฟอร์มพอดแคสต์ของพวกเขา หากคุณเชื่อว่ามีบุคคลอื่นใช้งานที่มีลิขสิทธิ์ของคุณโดยไม่ได้รับอนุญาต คุณสามารถปฏิบัติตามขั้นตอนที่แสดงไว้ที่นี่ https://th.player.fm/legal

Send us a text

Johannes 1:1-5 In die begin was die Woord daar, en die Woord was by God, en die Woord was self God. Hy was reeds in die begin by God. Alles het deur Hom tot stand gekom: ja, nie 'n enkele ding wat bestaan, het sonder Hom tot stand gekom nie. In Hom was daar lewe, en dié lewe was die lig vir die mense. Die lig skyn in die duisternis, die duisternis kon dit nie uitdoof nie.
Wel, Kersfees is net om die draai. Is jy opgewonde? Nou ja, ongelukkig is dit vir baie volwassenes net nog 'n Kersfees, terwyl die kinders opgewonde fokus op die gedagte om geskenke te ontvang,

Nou ja, ons weet dat Jesus beslis nie in die laaste week van Desember gebore is nie. Die skaapwagters sou beswaarlik in die nag, in die middel van 'n Israelse winter, hul kuddes buite in die veld opgepas het.

Maar kom ons kyk uit ‘n ander perspektief hierna. Die dag en die datum is nie die belangrike saak nie, wat wel vir ons lewensbelangrik is, is die feit dat Jesus na hierdie wêreld gestuur is om ons van ons sonde te red. Hy het die prys kom betaal vir ons rebellie teen God. Hy het ook al die pyn en lyding as gevolg van die dinge wat ons, en ander, gedoen het om ons lewens en ons wêreld te verwoes, op Hom geneem. Sy dood is 'n ewige plan. God het dit reeds voor die grondlegging van die wêreld, voor tyd begin het, so beplan.

Die apostel Johannes verwys na Jesus as “die Woord” – ons God wat met ons praat. So, onthou jy daar in Genesis hoofstuk een die heel eerste ding wat God geskape het? God het gesê: "Laat daar lig wees!" En daar was lig.

En Jesus het gekom om die Lig van hierdie wêreld te wees, vir jou wêreld! Hy het sy Lig oor jou lewe kom skyn. 'n Lig wat in die duisternis skyn, 'n Lig wat die duisternis nie kan verdring nie. Dis Kersfees. En …

Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.

Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1428 ตอน

Artwork
iconแบ่งปัน
 
ทุกตอน

×
 
Loading …

ขอต้อนรับสู่ Player FM!

Player FM กำลังหาเว็บ

คู่มืออ้างอิงด่วน

ฟังรายการนี้ในขณะที่คุณสำรวจ
เล่น