Artwork

เนื้อหาจัดทำโดย Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet เนื้อหาพอดแคสต์ทั้งหมด รวมถึงตอน กราฟิก และคำอธิบายพอดแคสต์ได้รับการอัปโหลดและจัดหาให้โดยตรงจาก Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet หรือพันธมิตรแพลตฟอร์มพอดแคสต์ของพวกเขา หากคุณเชื่อว่ามีบุคคลอื่นใช้งานที่มีลิขสิทธิ์ของคุณโดยไม่ได้รับอนุญาต คุณสามารถปฏิบัติตามขั้นตอนที่แสดงไว้ที่นี่ https://th.player.fm/legal
Player FM - แอป Podcast
ออฟไลน์ด้วยแอป Player FM !

Opoffering

2:39
 
แบ่งปัน
 
Manage episode 440515849 series 3072738
เนื้อหาจัดทำโดย Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet เนื้อหาพอดแคสต์ทั้งหมด รวมถึงตอน กราฟิก และคำอธิบายพอดแคสต์ได้รับการอัปโหลดและจัดหาให้โดยตรงจาก Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet หรือพันธมิตรแพลตฟอร์มพอดแคสต์ของพวกเขา หากคุณเชื่อว่ามีบุคคลอื่นใช้งานที่มีลิขสิทธิ์ของคุณโดยไม่ได้รับอนุญาต คุณสามารถปฏิบัติตามขั้นตอนที่แสดงไว้ที่นี่ https://th.player.fm/legal

Send us a text

Markus 9:36,37 Toe het Hy 'n kindjie geneem en hom tussen hulle laat staan. Hy het sy arm om hom gesit en vir hulle gesê: “Elkeen wat so 'n kindjie in my Naam ontvang, ontvang My; en elkeen wat My ontvang, ontvang nie net vir My nie, maar ook vir Hom wat My gestuur het.”
Om ander te dien, is iets wat ons aan die eenkant weet ons moet doen. Maar aan die anderkant vind ons dit dikwels ongerieflik of onwelkom … selfs sommer vernederend.

As jy so daaraan dink, is dinge wat ander mense vir ons doen ontsettend belangrik. Hulle maak dit vir ons moontlik om in huise, wat ons nooit vir onsself sou kon bou nie, te kan woon; om voertuie te bestuur wat ons nooit sou kon vervaardig nie ... selfs net om ons tande te kan borsel met 'n tandeborsel wat ons nooit sou kon vervaardig nie.

Diens vereis meestal betaling. Dit is tog hoe die ekonomie werk. Maar die beste soort diens is dié soort wat gratis kom – wel, dis nie regtig verniet nie, want dit kom deur die opoffering van die een wat die diens lewer.

Dink aan die opoffering van ouers om hul kinders groot te maak. Dink aan 'n vriend, of selfs 'n vreemdeling wat iemand help. Jesus gebruik hierdie voorbeeld om sy dissipels oor nederigheid en diensbaarheid te leer…

Wanneer ons iemand wat deur die samelewing as die geringste gesien word, dien, dien ons vir Jesus. In die mate waarin ons 'n hand van liefde en aanvaarding uitsteek na die oënskynlik onbelangrike mense in hierdie wêreld, steek ons ons hand na die Here uit.

Wie lê Hy op jou hart om te dien? Wie bring Hy oor jou pad om lief te hê en te aanvaar? Want in die mate wat jy hulle liefhet, en hulle dien en hulle aanvaar – doen jy dit vir God self.

Dis Sy Woord. Vars … vir jou … vandag.

Support the show

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1379 ตอน

Artwork
iconแบ่งปัน
 
Όλα τα επεισόδια

×
 
Loading …

ขอต้อนรับสู่ Player FM!

Player FM กำลังหาเว็บ

คู่มืออ้างอิงด่วน