Artwork

เนื้อหาจัดทำโดย Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet เนื้อหาพอดแคสต์ทั้งหมด รวมถึงตอน กราฟิก และคำอธิบายพอดแคสต์ได้รับการอัปโหลดและจัดหาให้โดยตรงจาก Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet หรือพันธมิตรแพลตฟอร์มพอดแคสต์ของพวกเขา หากคุณเชื่อว่ามีบุคคลอื่นใช้งานที่มีลิขสิทธิ์ของคุณโดยไม่ได้รับอนุญาต คุณสามารถปฏิบัติตามขั้นตอนที่แสดงไว้ที่นี่ https://th.player.fm/legal
Player FM - แอป Podcast
ออฟไลน์ด้วยแอป Player FM !

Hierdie Is Vir Jou

2:42
 
แบ่งปัน
 
Manage episode 422480116 series 3072738
เนื้อหาจัดทำโดย Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet เนื้อหาพอดแคสต์ทั้งหมด รวมถึงตอน กราฟิก และคำอธิบายพอดแคสต์ได้รับการอัปโหลดและจัดหาให้โดยตรงจาก Jokkie Gauché on behalf of Berni Dymet หรือพันธมิตรแพลตฟอร์มพอดแคสต์ของพวกเขา หากคุณเชื่อว่ามีบุคคลอื่นใช้งานที่มีลิขสิทธิ์ของคุณโดยไม่ได้รับอนุญาต คุณสามารถปฏิบัติตามขั้นตอนที่แสดงไว้ที่นี่ https://th.player.fm/legal

Efesiërs 3:17 dat Christus deur die geloof in julle harte sal woon en dat julle in die liefde gewortel en gegrondves sal wees.
Dis naweek – hoera! Hopelik is dit vir jou ook geleentheid vir 'n ruskansie. Maar op hierdie rusdag is daar iets wat ek graag met jou wil deel.
Dit is vir my ‘n seën en enorme voorreg om saam met jou en baie ander mense dwarsdeur die wêreld oor die dinge van God te kan praat deur hierdie daaglikse VARS-boodskappe.
Hoewel ek jou nie persoonlik ken nie, bid ek vir jou en vir almal wat elke dag in enige van die meer as ’n dosyn tale kyk, hoor of lees. Weet jy, dat jy die rede is waarom ek doen wat ek doen; jy is die een persoon waarvoor ek diep in my hart bid. Hier is my gebed vir jou:
Efesiërs 3:17 dat Christus deur die geloof in jou hart sal woon en dat jy in die liefde gewortel en gegrondves sal wees.

Want Jesus verander alles. Alles!
Ons kan baie hard probeer om beter mense te word; om sonde en versoeking te oorwin; om ons stukkende verhoudings self te genees; om … wat ook al, en tog is dit meestal ‘n stryd wat ons sal verloor.
Maar wanneer Christus deur geloof in ons harte woon, wanneer ons deur sy Gees en sy Woord al hoe nader aan Hom kom … dis wanneer ons liefde floreer; dis wanneer ons in liefde opgebou word; dis wanneer ons lewens, meer en meer, die heerlikheid van die Een wat sy lewe vir ons gegee het, weerspieël. Daarom ...
Bid ek dat Christus deur die geloof in jou hart sal woon en dat jy in die liefde gewortel en gegrondves sal wees.

Dit is God se Woord. Vars … vir jou … vandag.
Support the Show.

Enjoying The Content?
For the price of a cup of coffee each month, you can enable Christianityworks to reach 10,000+ people with a message about the love of Jesus!
DONATE R50 MONTHLY

  continue reading

1239 ตอน

Artwork
iconแบ่งปัน
 
ทุกตอน

×
 
Loading …

ขอต้อนรับสู่ Player FM!

Player FM กำลังหาเว็บ

คู่มืออ้างอิงด่วน