Creative Success = Financial Balance with Flexible Budget Plans As a creative individual, dealing with irregular income can be daunting. In this episode of From "Creative Passion To Profit", titled "How Creatives Can Budget for Regular Income," I, Mahmood, tackle one of the biggest challenges faced by those in the arts and creative world—budgeting. Have you ever felt the high of being fully booked and having commissions flying off the shelves, only to be met with silence and income droughts the following month? You're not alone. But here's the good news: with a little planning, you can smooth out those financial ups and downs. In this episode, I'll share three simple steps to help you build a budgeting system that fits your lifestyle and supports your creative ambitions. You'll learn how to determine your essential baseline expenses, create a financial buffer for quiet months, and implement a flexible yet simple budgeting method that allows you to thrive creatively and financially. You'll also have some homework tasks... Timestamped Summary: [00:00:00] Introduction to challenges of budgeting with erratic income. [00:00:58] Step 1: Determine your baseline expenses. [00:02:12] Step 2: Build a financial buffer for quieter months. [00:03:46] Step 3: Apply a simple, discipline-based budget system. [00:04:58] Homework: Calculate baseline expenses and track income. Mentioned in this episode: Training Training Training Find out more about Budgetwhizz Find out more about Budgetwhizz Budgetwhizz…
Player FM - Internet Radio Done Right
259 subscribers
Checked 5h ago
Added nine years ago
เนื้อหาจัดทำโดย Moneyweb Radio เนื้อหาพอดแคสต์ทั้งหมด รวมถึงตอน กราฟิก และคำอธิบายพอดแคสต์ได้รับการอัปโหลดและจัดหาให้โดยตรงจาก Moneyweb Radio หรือพันธมิตรแพลตฟอร์มพอดแคสต์ของพวกเขา หากคุณเชื่อว่ามีบุคคลอื่นใช้งานที่มีลิขสิทธิ์ของคุณโดยไม่ได้รับอนุญาต คุณสามารถปฏิบัติตามขั้นตอนที่แสดงไว้ที่นี่ https://th.player.fm/legal
Player FM - แอป Podcast
ออฟไลน์ด้วยแอป Player FM !
ออฟไลน์ด้วยแอป Player FM !
SA se nuwe inflasiemandjie: Boerewors is in, maar tandeborsels uit!
Manage episode 463805925 series 130474
เนื้อหาจัดทำโดย Moneyweb Radio เนื้อหาพอดแคสต์ทั้งหมด รวมถึงตอน กราฟิก และคำอธิบายพอดแคสต์ได้รับการอัปโหลดและจัดหาให้โดยตรงจาก Moneyweb Radio หรือพันธมิตรแพลตฟอร์มพอดแคสต์ของพวกเขา หากคุณเชื่อว่ามีบุคคลอื่นใช้งานที่มีลิขสิทธิ์ของคุณโดยไม่ได้รับอนุญาต คุณสามารถปฏิบัติตามขั้นตอนที่แสดงไว้ที่นี่ https://th.player.fm/legal
Statistiek Suid-Afrika het gister veranderings aan die inflasiemandjie aangekondig. Die onafhanklike ekonoom, Elize Kruger, bespreek hierdie aanpassings. Volg RSG Geldsake op Twitter
…
continue reading
602 ตอน
Manage episode 463805925 series 130474
เนื้อหาจัดทำโดย Moneyweb Radio เนื้อหาพอดแคสต์ทั้งหมด รวมถึงตอน กราฟิก และคำอธิบายพอดแคสต์ได้รับการอัปโหลดและจัดหาให้โดยตรงจาก Moneyweb Radio หรือพันธมิตรแพลตฟอร์มพอดแคสต์ของพวกเขา หากคุณเชื่อว่ามีบุคคลอื่นใช้งานที่มีลิขสิทธิ์ของคุณโดยไม่ได้รับอนุญาต คุณสามารถปฏิบัติตามขั้นตอนที่แสดงไว้ที่นี่ https://th.player.fm/legal
Statistiek Suid-Afrika het gister veranderings aan die inflasiemandjie aangekondig. Die onafhanklike ekonoom, Elize Kruger, bespreek hierdie aanpassings. Volg RSG Geldsake op Twitter
…
continue reading
602 ตอน
ทุกตอน
×Chris Burgess, hoofredakteur van Landbouweekblad, gesels oor Vrystaat Landbou se meningspeiling onder sy lede en die moontlike gevolge indien die organisasie sou onttrek. Volg RSG Geldsake op Twitter
Jac de Wet, welvaartsbestuurder by PSG Wealth, verduidelik hoe beleggings in vaste eiendom met ander beleggings vergelyk kan word. Volg RSG Geldsake op Twitter
Jean-Pierre Verster, uitvoerende hoof van Protea Capital Management, gesels oor die sakemodel vir kosaflewering. Volg RSG Geldsake op Twitter
Voorstelle oor welvaartbelasting is tydens die onlangse kabinetsvergadering bespreek. Belastingkonsultant Piet Nel verduidelik hoe welvaartbelasting in Suid-Afrika kan werk. Volg RSG Geldsake op Twitter
Old Mutual se hoofekonoom, Johann Els, deel sy insigte oor die hersiene begroting en sê dat daar geen verswakking moet wees in vergelyking met wat die begroting verlede week gewys het nie. Volg RSG Geldsake op Twitter
Henco Kruger lewer die markverslag, en Omri Thomas, direkteur by Abax Investments, gesels oor die handelsverslae van Curro, Grindrod en Rainbow Chicken. Volg RSG Geldsake op Twitter
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
Tjaart Kruger, uitvoerende hoof van Tiger Brands gesels oor die geskiedenis van Tiger Brands. Volg RSG Geldsake op Twitter
Leon Groenewald, besturende direkteur van Cennergi, gesels oor hul nuwe groenkrag-ooreenkoms. Volg RSG Geldsake op Twitter
Sasol het vandag sy winssyfers vir die boekjaar tot einde Desember bekend gemaak. Walt Bruns, die finansiële hoof van Sasol, gesels oor die resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
Donnavan-John Linley, senior ontleder van die Mededingingskommissie en tegniese direkteur van die markondersoek na media- en digitale platforms, gesels oor die aanbeveling dat Google jaarliks tussen R300 miljoen en R500 miljoen aan die Suid-Afrikaanse mediabedryf moet betaal. Volg RSG Geldsake op Twitter…
Ismail Momoniat, adviseur van die nasionale tesourie, bespreek die twee stappe om Suid-Afrika van die gryslys te verwyder en sê die verbetering in die hantering van geldwassery behoort te help om misdaad en korrupsie te beveg. Volg RSG Geldsake op Twitter
Henco Kruger bespreek die markaanwysers, en Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, gesels oor Prosus se onlangse transaksie. Volg RSG Geldsake op Twitter
Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
Christiaan Wessels, gesertifiseerde finansiële beplanner by Futurum Financial Group (FFG) en Andries Nel, welvaartbestuurder by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter
ขอต้อนรับสู่ Player FM!
Player FM กำลังหาเว็บ