Artwork

เนื้อหาจัดทำโดย Scriptura เนื้อหาพอดแคสต์ทั้งหมด รวมถึงตอน กราฟิก และคำอธิบายพอดแคสต์ได้รับการอัปโหลดและจัดเตรียมโดย Scriptura หรือพันธมิตรแพลตฟอร์มพอดแคสต์โดยตรง หากคุณเชื่อว่ามีบุคคลอื่นใช้งานที่มีลิขสิทธิ์ของคุณโดยไม่ได้รับอนุญาต คุณสามารถปฏิบัติตามขั้นตอนที่อธิบายไว้ที่นี่ https://th.player.fm/legal
Player FM - แอป Podcast
ออฟไลน์ด้วยแอป Player FM !

Ouerskap: Wat is vir God belangrik mbt ouerskap?

45:27
 
แบ่งปัน
 
Manage episode 282648559 series 1743724
เนื้อหาจัดทำโดย Scriptura เนื้อหาพอดแคสต์ทั้งหมด รวมถึงตอน กราฟิก และคำอธิบายพอดแคสต์ได้รับการอัปโหลดและจัดเตรียมโดย Scriptura หรือพันธมิตรแพลตฟอร์มพอดแคสต์โดยตรง หากคุณเชื่อว่ามีบุคคลอื่นใช้งานที่มีลิขสิทธิ์ของคุณโดยไม่ได้รับอนุญาต คุณสามารถปฏิบัติตามขั้นตอนที่อธิบายไว้ที่นี่ https://th.player.fm/legal

Die leer en lewe van ouers moet in pas wees met God se skeppingsplan en verbond met Sy volk. Die beeld van God as Vader van Sy kinders, en Sy woord as basis waaruit ons kinders opvoed, is die fondamentele riglyne vir Christen ouerskap. Die nuwe reeks oor ouerskap begin met 6 raakpunte: 02:11 Wat is bybelse ouerskap?

  • Herderskap
  • Dissipline
  • Bybelse pa-wees
  • Bybelse ma-wees
  • Bybelse kind-wees

11:19 Waarin is ouerskap gesetel?

  • God se skeppingsdoel
  • God se verbond met Sy volk

20:00 Wat modelleer ouers se verhouding met Christus aan hul kinders?

  • Verbondsgemeenskap
  • Beeld van Vaderskap

29:16 Hoe leer ons ons kinders van God?

  • Voed kinders op vir God en nie vir onsself nie

37:24 Gee die aflosstokkie aan.

  • Modelleer God se wêreldbeeld

43:38 Die voorbeeld van Timoteus.

  • 2 Timoteus 1:5 Ek dink ook aan jou opregte geloof, dieselfde geloof wat al in jou ouma Loïs en in jou ma Eunice was, en wat, daarvan is ek oortuig, ook in jou is.

2 Timoteus 1:13-14 Neem die woorde wat jy van my gehoor het, as voorbeeld van gesonde verkondiging en volg dit na in die geloof en liefde wat ons in Christus Jesus het. Wat aan jou toevertrou is, is goed. Bewaar dit deur die Heilige Gees wat in ons woon.

  continue reading

305 ตอน

Artwork
iconแบ่งปัน
 
ทุกตอน

×
 
Loading …

ขอต้อนรับสู่ Player FM!

Player FM กำลังหาเว็บ

คู่มืออ้างอิงด่วน