Huisgenoot se klets-podcast waar ons elke week gesels oor iets en alles - van sport, bekendes, en vermaak tot nuus.
…
continue reading
L is vir Liefde vertel konvensionele en onkonvensionele liefdesverhale. Stories wat jou gaan laat bloos, giggel en moontlik ’n traan sal laat pik. Maak seker jy volg ons en hou dié kanaal dop elke eerste Vrydag van die maand wanneer ’n nuwe episode vrygestel sal word. Indien jy van ’n liefdesverhaal weet wat ons moet vertel stuur ’n e-pos aan Carla.coetzee@huisgenoot.com
…
continue reading

1
Episode 7 - Carli Oosthuizen
15:56
15:56
เล่นในภายหลัง
เล่นในภายหลัง
ลิสต์
ถูกใจ
ที่ถูกใจแล้ว
15:56Ons gesels met Huisgenoot Mej. Tiener 2024 se wenner, Carli Oosthuizen.โดย François Haasbroek
…
continue reading
Jy kan nou stem vir die volgende Huisgenoot Mej. Tiener, maar wie is die top 10? Ons gesels met Charlea Sieberhagen-Grey oor hoe die kompetisie werk, wie die finaliste is en hoe jy ook kan wen net deur te stem.โดย François Haasbroek
…
continue reading

1
Episode 5: Smaakmaker-toekennings
20:03
20:03
เล่นในภายหลัง
เล่นในภายหลัง
ลิสต์
ถูกใจ
ที่ถูกใจแล้ว
20:03Ons gesels met Kayla Alexander oor TikTok in Suid-Afrika en Netwerk24 en Huisgenoot se nuwe Smaakmakers-toekennings.โดย François Haasbroek
…
continue reading

1
Episode 4: Afrigter Matthew Proudfoot
36:57
36:57
เล่นในภายหลัง
เล่นในภายหลัง
ลิสต์
ถูกใจ
ที่ถูกใจแล้ว
36:57Ons gesels met Matthew Proudfoot, voormalige hulp-afrigter van die Springbok-span wat in 2019 die troefee huis toe gebring het.โดย François Haasbroek
…
continue reading

1
Episode 3: Radio Raps se Rikus de Beer
31:14
31:14
เล่นในภายหลัง
เล่นในภายหลัง
ลิสต์
ถูกใจ
ที่ถูกใจแล้ว
31:14Ons gesels met Rikus de Beer van Toks & Tjops en Radio Raps oor die Wêreldbeker, asook sy voorspellings vir die naweek.โดย François Haasbroek
…
continue reading

1
Episode 2: Rugby en kleurblindheid
26:25
26:25
เล่นในภายหลัง
เล่นในภายหลัง
ลิสต์
ถูกใจ
ที่ถูกใจแล้ว
26:25Die Springbokke se groenblou weg-trui was die teiken van verskeie aanlyn grappies die afgelope paar weke. Ons sien egter die Springbokke ál meer in dié trui speel as gewoonlik ná nuwe regulasies ingebring is om die spel meer toeganklik te maak vir mense met kleurblindheid. In hierdie week se episode van Huisgenoot se Kom ons praat rugby-podcast ges…
…
continue reading

1
Episode 1: Die ware "Bomb Squad" - die vroue agter die Bokke
29:03
29:03
เล่นในภายหลัง
เล่นในภายหลัง
ลิสต์
ถูกใจ
ที่ถูกใจแล้ว
29:03Ons gesels met Roxanne Mooneys oor die vroue, verloofdes en meisies van die spelers wat tans ons land by die Rugby Wêreldbeker verteenwoordig.โดย François Haasbroek
…
continue reading
L is vir Liefde vat 'n ruskans maar Huisgenoot werk aan 'n nuwe podcast, My Geheim waar vroue die dinge deel waaroor hulle swyg.โดย Media24 Leefstyl
…
continue reading

1
Ep.21 "Ek het my boer gekry - in lockdown!"
12:18
12:18
เล่นในภายหลัง
เล่นในภายหลัง
ลิสต์
ถูกใจ
ที่ถูกใจแล้ว
12:18Sy wou nog altyd 'n boer gehad het en toe slaan hy haar voete onder haar uit...โดย Media24 Leefstyl
…
continue reading

1
Ep.20 'n Pickup line wat gewerk het
14:39
14:39
เล่นในภายหลัง
เล่นในภายหลัง
ลิสต์
ถูกใจ
ที่ถูกใจแล้ว
14:39Meer as 10% van die wêreld se populasie soek liefde aanlyn maar jy moet eers 'n hele paar paddas soen voor jy jou prins of prinses ontmoet.โดย Media24 Leefstyl
…
continue reading

1
Ep.19 'n Liefdesverhaal in 'n Franse kasteel
21:44
21:44
เล่นในภายหลัง
เล่นในภายหลัง
ลิสต์
ถูกใจ
ที่ถูกใจแล้ว
21:44Van 'n noue ontkoming met die dood tot die restourasie van 'n kasteel in Frankryk wat uit 1536 dateer. Die egpaar het 'n neus vir avontuur.โดย Media24 Leefstyl
…
continue reading

1
Ep. 18. '‘Twee keer getroud, en die egskeiding was nie die ergste wat ons oorgekom het nie’
18:29
18:29
เล่นในภายหลัง
เล่นในภายหลัง
ลิสต์
ถูกใจ
ที่ถูกใจแล้ว
18:29Hulle verhaal het 'n gelukkige einde maar dit is die dele tussen in, die goeie maar ook die groot hartseer, wat die liefdesverhaal raar maak. Hou 'n snesie byderhand.โดย Media24 Leefstyl
…
continue reading

1
Ep.17. 'Die dag toe my Bok-man sy nek breek'
17:21
17:21
เล่นในภายหลัง
เล่นในภายหลัง
ลิสต์
ถูกใจ
ที่ถูกใจแล้ว
17:21Hulle is mekaar se eerste liefdes en selfs 'n ernstige nekbesering kon hul nie van stryk bringโดย Media24 Leefstyl
…
continue reading

1
Ep.16 'My vrou het 'n affair gehad en dit spook by my'
17:17
17:17
เล่นในภายหลัง
เล่นในภายหลัง
ลิสต์
ถูกใจ
ที่ถูกใจแล้ว
17:17Frik en sy vrou is al vir meer as 50 jaar getroud maar byna 40 jaar gelede het sy vrou op hom verneuk, en dit spook steeds by hom.โดย Media24 Leefstyl
…
continue reading

1
Ep.15 Sendelinge vertel: 'Ons het op ons troudag die eerste keer gesoen'
14:25
14:25
เล่นในภายหลัง
เล่นในภายหลัง
ลิสต์
ถูกใจ
ที่ถูกใจแล้ว
14:25Anja het haar Amerikaanse man, Andy eers op hulle troudag vir die eerste keer behoorlik gesoen.โดย Media24 Leefstyl
…
continue reading

1
Ep.14 'Ek het verlief geraak en vyf kinder by gekry'
13:28
13:28
เล่นในภายหลัง
เล่นในภายหลัง
ลิสต์
ถูกใจ
ที่ถูกใจแล้ว
13:28In die episode gesels Carla Coetzee met 'n paartjie wie baie uitdagings oorkom het. Casper se vrou en ma van sy vyf kinders is oorlede maar die liefde was nie klaar met hom nie...โดย Media24 Leefstyl
…
continue reading

1
Ep.13 'Ons het aanlyn ontmoet en gaan in die Fillipyne trou'
13:59
13:59
เล่นในภายหลัง
เล่นในภายหลัง
ลิสต์
ถูกใจ
ที่ถูกใจแล้ว
13:59Danie en Alicia is in 'n langafstand verhouding en alhoewel hulle mekaar nog nooit in lewende lywe gesien het nie is hulle dolverlief en wil hulle trou. Luister na hulle merkwaardige verhaal hier!โดย Media24 Leefstyl
…
continue reading

1
Ep.12 'My man het 'n vrou geword en ek bly by haar'
13:24
13:24
เล่นในภายหลัง
เล่นในภายหลัง
ลิสต์
ถูกใจ
ที่ถูกใจแล้ว
13:24Die paartjie is vir meer as 30 jaar getroud. Twee kinders, 'n kankerstryd en 'n geslagsverandering later is hul steeds aan mekaar se sy.โดย Media24 Leefstyl
…
continue reading

1
Ep.11 Kalwerliefde word ewige liefde
18:21
18:21
เล่นในภายหลัง
เล่นในภายหลัง
ลิสต์
ถูกใจ
ที่ถูกใจแล้ว
18:21Tinkie en Gert het op skool ontmoet en 40 jaar later woon hulle op dieselfde dorp waar die liefde begin blom het.โดย Media24 Leefstyl
…
continue reading

1
Ep.10 Liefde soos uit 'n fliek uit
15:38
15:38
เล่นในภายหลัง
เล่นในภายหลัง
ลิสต์
ถูกใจ
ที่ถูกใจแล้ว
15:38Soms is liefde regtig soos die draaiboek van 'n film - luister hier!โดย Media24 Leefstyl
…
continue reading

1
Ep.9 Twee fietsongelukke en 'n tweede ware liefde
16:09
16:09
เล่นในภายหลัง
เล่นในภายหลัง
ลิสต์
ถูกใจ
ที่ถูกใจแล้ว
16:09Estelle het twee keer die liefdesboerpot geslaan. Sy het nie een keer, maar twee keer haar sielsgenoot ontmoet.โดย Media24 Leefstyl
…
continue reading
Nog 'n ongewone ware liefdesverhaal. Die keer vertel ons die storie van Stephen, wie aan dwergisme ly, en sy vrou Rika.โดย Media24 Leefstyl
…
continue reading

1
Ep.7: 'My huwelik met Piet, my engel in ’n rolstoel – en ons eie liefdeskind'
14:20
14:20
เล่นในภายหลัง
เล่นในภายหลัง
ลิสต์
ถูกใจ
ที่ถูกใจแล้ว
14:20Dis 'n onwaarskynlike liefde want uit 'n tragiese ongeluk het liefde gespruitโดย Media24 Leefstyl
…
continue reading

1
Ep.6: 'Toe trou ek met my pa se vriend, 28 jaar my senior’
11:50
11:50
เล่นในภายหลัง
เล่นในภายหลัง
ลิสต์
ถูกใจ
ที่ถูกใจแล้ว
11:50In die sesde episode van Huisgenoot se podcast oor die liefde, praat Carla Coetzee met 'n egpaar wie se verhouding die wenkbroue laat lig.โดย Media24 Leefstyl
…
continue reading

1
Ep.5: 'Twee van my vrouens is vermoor - straf God my?'
12:36
12:36
เล่นในภายหลัง
เล่นในภายหลัง
ลิสต์
ถูกใจ
ที่ถูกใจแล้ว
12:36In die vyfde episode van Huisgenoot se podcast oor die liefde, vertel Carla Coetzee, ’n roerende verhaal van verlies en hoe daai leemte nie altyd weer gevul kan word nie.โดย Media24 Leefstyl
…
continue reading

1
Ep.4: Wanneer liefde grense oorskry
17:59
17:59
เล่นในภายหลัง
เล่นในภายหลัง
ลิสต์
ถูกใจ
ที่ถูกใจแล้ว
17:59โดย Media24 Leefstyl
…
continue reading

1
Ep.3: ‘My man was 18 j. in die tronk vir moord’
12:45
12:45
เล่นในภายหลัง
เล่นในภายหลัง
ลิสต์
ถูกใจ
ที่ถูกใจแล้ว
12:45โดย Media24 Leefstyl
…
continue reading

1
Ep.2: Dís hoe dit is om ‘swingers’ te wees
16:42
16:42
เล่นในภายหลัง
เล่นในภายหลัง
ลิสต์
ถูกใจ
ที่ถูกใจแล้ว
16:42โดย Media24 Leefstyl
…
continue reading

1
Ep.1: ‘Ons huwelik hou al 60 jaar; dís hoe ons nog saam is’
20:48
20:48
เล่นในภายหลัง
เล่นในภายหลัง
ลิสต์
ถูกใจ
ที่ถูกใจแล้ว
20:48โดย Media24 Leefstyl
…
continue reading