RSG สาธารณะ
[search 0]
เพิ่มเติม
ดาวน์โหลดแอปเลย!
show episodes
 
Artwork

1
RSG Geldsake met Moneyweb

Moneyweb Radio

Unsubscribe
Unsubscribe
รายวัน+
 
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.
  continue reading
 
Artwork
 
Elke derde en vyfde Dinsdag van die maand tussen 11:30-12:00 dek Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk verskeie kwessies wat jou sak raak, as ook die moets en moenies rondom beplanning van jou finansële toekoms. Wees deel van die gesprek met beleggingskenners en finansiële gurus in ateljee.
  continue reading
 
Artwork

1
RSG Nuus & Aktualiteit

SABC News and Current Affairs

Unsubscribe
Unsubscribe
รายเดือน
 
Die span van RSG Nuus & Aktualiteit hou jou op hoogte van die jongste plaaslike en internasionale nuusgebeure. Nuus word heeldag, elke dag in Afrikaans net op RSG uitgesaai. Luister na ons aktualiteitsprogram Monitor weeksoggende tussen 06:00 en 8:00 en Spektrum in die middae tussen 13:00 en 14:00. Op Saterdae kan jy tussen 12:00 en 13:00 na Naweekaktueel luister. En Sondae om 20:00 is Kommentaar aan die beurt. Op dié program praat die aktualiteitspan met redakteurs en kommentators oor die v ...
  continue reading
 
Loading …
show series
 
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie, Strategie en Innovasie, verbonde aan die Da Vinci-sakeskool, verduidelik hoekom die Amerikaanse regering wil hê Google moet Chrome verkoop. Volg RSG Geldsake op Twitterโดย Ryk van Niekerk
  continue reading
 
Christelle Webb-Joubert besoek die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns in Pretoria, waar sy meer uitvind oor die uitstalling, A collection of retired muses / ‘n Versameling afgediende muses deur Ruhan Janse van Vuuren en Bastian van Stenis.โดย RSG
  continue reading
 
Netcare het vandag winssyfers vir sy boekjaar tot einde September aangekondig, die omset was 6% hoër en die wins styg met 8%. Dr. Erich Bock, besturende direkteur van Netcare se hospitaalafdeling gesels oor die groep se resultate. Volg RSG Geldsake op Twitterโดย Ryk van Niekerk
  continue reading
 
Nelis Brink, direkteur by PSG Wealth R21, Rita Cool, hoof van individuele advies strategie by Alexforbes en onafhanklike belastingkonsultant, Piet Nel beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitterโดย Ryk van Niekerk
  continue reading
 
Die G20 is 'n internasionale forum wat die grootste ekonomieë ter wêreld saambring, en Suid-Afrika neem in Desember vir die eerste keer die presidentskap van die G20 op. Senior ekonoom van PwC, Dr. Christie Viljoen gesels oor die geleentheid om buitelandse beleggings vir Suid-Afrika aan te moedig. Volg RSG Geldsake op Twitter…
  continue reading
 
Southern Sun het vandag resultate vir die ses maande tot einde September aangekondig, die omset was 7% hoër en die wins spring met 31%. Die uitvoerende hoof, Marcel von Aulock gesels oor die resultate. Volg RSG Geldsake op Twitterโดย Ryk van Niekerk
  continue reading
 
'n Studie deur World Wide Worx en iiDENTIFii toon aan dat 56.7% van besighede in Suid-Afrika bekommerd is oor moontlike identiteitsdiefstal. Lance Fanaroff, medestigter van iiDENTIFii, gesels hieroor. Volg RSG Geldsake op Twitterโดย Ryk van Niekerk
  continue reading
 
Loading …

คู่มืออ้างอิงด่วน