Preekopnames van Bergbron Gereformeerde Kerk se eredienste. Bergbron is ‘n Omgee Gemeente Gesalf vir Genesing en Bevryding Om mense hulle identiteit in Christus te laat ontdek omdat Christus hulle vrygemaak het om werklik in oorwinning te kan lewe tot eer van God.
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Sondag 16 Februarie 2025 Stephan Briel
26:12
26:12
เล่นในภายหลัง
เล่นในภายหลัง
ลิสต์
ถูกใจ
ที่ถูกใจแล้ว
26:12Lees: Rom 7: 13-26. Fokus: Rom 7: 21-23 (AFR53). Identifiseer jouself met die innerlike mens wie jy in Jesus Christus is. · Innerlike mens verwys na ons gees; gemoed verwys na ons siel; en lede verwys na ons liggaam/vlees (Rom 7: 22-23). · Jy kan nooit deur ‘n wet in jou gemoed oorwinning kry oor die sonde in jou vlees nie. Inteendeel, die sonde in…
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Sondag 9 Februarie 2025 Stephan Briel
29:47
29:47
เล่นในภายหลัง
เล่นในภายหลัง
ลิสต์
ถูกใจ
ที่ถูกใจแล้ว
29:47Lees: Efes 5:6-20. Fokus: Efes 5:8 (AFR53). Ons is lig in die Here. God het jou natuur verander van duisternis na lig. Is jy in ‘n troutrekkery betrokke tussen twee nature? By jou wedergeboorte het God nie slegs ‘n nuwe goddelike natuur by jou ou sondige natuur gevoeg nie. Nee, die Heilige Gees het jou ou sondige natuur vervang met God se natuur. D…
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Sondag 2 Februarie 2025 Stephan Briel
34:27
34:27
เล่นในภายหลัง
เล่นในภายหลัง
ลิสต์
ถูกใจ
ที่ถูกใจแล้ว
34:27Lees: Mat 4:1-11. Fokus: Mat 4:8-10. Satan se mees geloofwaardige leuens! God verbied net en is teen genietinge (Gen 3:1). God is ‘n leuenaar en sy Woord is vals (Gen 3:4). Saam met God is daar geen lewensvervulling nie (Gen 3:5). God word slegs gedien vir wat Hy kan gee (Job 1:9-11). Die lewe op aarde is alles (Job 2:4-5). God behoort wonderwerke …
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Sondag 26 Januarie 2025 Stephan Briel
31:15
31:15
เล่นในภายหลัง
เล่นในภายหลัง
ลิสต์
ถูกใจ
ที่ถูกใจแล้ว
31:15Lees: Mat 18: 15-20. Fokus: Mat 18: 19-20. Die krag van eenstemmigheid in Jesus onder leiding van die Heilige Gees. · Die krag van verkeerde ooreenkomste (Gen 11: 1-9). · Die krag van eenstemmigheid onder leiding van die Heilige Gees. Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: · Wat is die Here se gevolgtrekking aangaande die gesamentlik…
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Sondag 19 Januarie 2025 Stephan Briel
33:17
33:17
เล่นในภายหลัง
เล่นในภายหลัง
ลิสต์
ถูกใจ
ที่ถูกใจแล้ว
33:17Lees: Luk 2: 41-52 en Joh 15: 1-8. Fokus: Luk 2: 52. Bly in Christus om gebalanseerd te groei. Daar is 4 sleutel areas/dissiplines waarin ons ten volle en in harmonie moet ontwikkel: verstandelik, fisies, sosiaal en geestelik. Ons spandeer te veel tyd om uiterlike gedrag te probeer verander, in plaas van om te verander wat mense glo aangaande God e…
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Sondag 12 Januarie 2025 Christiaan Mulder
23:48
23:48
เล่นในภายหลัง
เล่นในภายหลัง
ลิสต์
ถูกใจ
ที่ถูกใจแล้ว
23:48
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Sondag 5 Januarie 2025 Christiaan Mulder
23:37
23:37
เล่นในภายหลัง
เล่นในภายหลัง
ลิสต์
ถูกใจ
ที่ถูกใจแล้ว
23:37Lees: Josua 1. Fokus: Josua 1: 5, 6. God se beloftes aan ons – hoe leef ons dit uit?
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Sondag 29 Desember 2024 Stephan Briel
31:13
31:13
เล่นในภายหลัง
เล่นในภายหลัง
ลิสต์
ถูกใจ
ที่ถูกใจแล้ว
31:13Lees: Mat 2: 1-23. Fokus: Mat 2: 5, 15, 17, 23. Kersfees het ‘n kruis-kant, maar Jesus (die Vervuller) bewys God is in beheer.
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Kersfees 25 Desember 2024 Stephan Briel
33:51
33:51
เล่นในภายหลัง
เล่นในภายหลัง
ลิสต์
ถูกใจ
ที่ถูกใจแล้ว
33:51Kersdiens
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Sondag 22 Desember 2024 Stephan Briel
50:58
50:58
เล่นในภายหลัง
เล่นในภายหลัง
ลิสต์
ถูกใจ
ที่ถูกใจแล้ว
50:58Dankseggingsdiens Lees: Mat. 2: 1 -12 Teks: Mat. 2: 11 ...Daarna het hulle hulle reissakke oopgemaak en vir Hom geskenke uitgehaal: goud,wierook en mirre.
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Sondag 15 Desember 2015 Pieter de Klerk
54:11
54:11
เล่นในภายหลัง
เล่นในภายหลัง
ลิสต์
ถูกใจ
ที่ถูกใจแล้ว
54:11Lees: Hand. 4: 32 – 37; 5: 1 – 6; 5: 17 – 42 Wat maak ‘n kerk groot in die oë van die Here?
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Sondag 8 Desember 2024 Stephan Briel
34:53
34:53
เล่นในภายหลัง
เล่นในภายหลัง
ลิสต์
ถูกใจ
ที่ถูกใจแล้ว
34:53Lees: Mat 4:1-11. Fokus: Mat 4:5-7. Satan se leuen: Buit die beloftes van God uit. (Deel 2) Die beloftes van God mag nooit ‘n plaasvervanger word vir getrouheid nie. Ons interpretasie van die belofte moet in ooreenstemming met die hele Skrif wees. Ons geloof moet nie morele beginsels oortree nie. Soek altyd eerstens vir God en nie sy beloftes nie. …
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Sondag 24 November 2024 Stephan Briel
34:01
34:01
เล่นในภายหลัง
เล่นในภายหลัง
ลิสต์
ถูกใจ
ที่ถูกใจแล้ว
34:01Lees: Luk 4:1-13. Fokus: Luk 4:3,4. Satan se leuen: God behoort wonderwerke op aanvraag te doen. · Die duiwel rig sy versoekings veral op die identiteit van Jesus as hy sy versoekings begin en eindig met: “As U die Seun van God is....” (Luk 4:3,10). · Deur Jesus se reaksie en aan die kruis is dit duidelik: Jesus is die Seun van God, die verwagte Me…
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Sondag 17 November 2024 Stephan briel
37:46
37:46
เล่นในภายหลัง
เล่นในภายหลัง
ลิสต์
ถูกใจ
ที่ถูกใจแล้ว
37:46Lees: Mark 1:9-20. Fokus: Mark 1:14-15 (AFR53). Christenskap behels dissipelskap (deel 2) Valse onderskeiding: ‘n persoon kan ‘n Christen wees sonder om ‘n dissipel te wees. Jesus se verkondiging van die evangelie van God se koninkryk kom op 4 beginsels neer: (1) die tyd is vervul; (2) die koninkryk van God het naby gekom; (3) bekeer julle; en (4) …
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Sondag 10 November 2024 Stephan Briel
24:00
24:00
เล่นในภายหลัง
เล่นในภายหลัง
ลิสต์
ถูกใจ
ที่ถูกใจแล้ว
24:00Lees: Mark 1:9-20. Fokus: Mark 1:14-15 (AFR53). Christenskap behels dissipelskap. Valse onderskeiding: ‘n persoon kan ‘n Christen wees sonder om ‘n dissipel te wees. Die koninkryk van God was die hart van Jesus se hele aardse bediening: evangelie van die koninkryk van God – nie die evangelie van verlossing nie! Deur Jesus se koms na hierdie wêreld …
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Sondag 3 November 2024 Stephan Briel
31:37
31:37
เล่นในภายหลัง
เล่นในภายหลัง
ลิสต์
ถูกใจ
ที่ถูกใจแล้ว
31:37Lees: Job 2: 1-13. Fokus: Job 2: 4 (AFR53). Satan se leuen: Die lewe op aarde is alles. Die lewe is iets diepers en groter as ervarings self. Satan beskuldig: Die mens sal enigiets gee net om te bly asemhaal want hierdie lewe is al wat daar is. Materialisme, kommunisme en humanisme gebou op hierdie leuen. Volgens Job kan God se seën ook pynvolle di…
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Sondag 27 Oktober 2024 Stephan Briel
34:33
34:33
เล่นในภายหลัง
เล่นในภายหลัง
ลิสต์
ถูกใจ
ที่ถูกใจแล้ว
34:33Lees: Job 1: 1-22. Fokus: Job 1: 9-11 (AFR53). Satan se leuen: God word slegs gedien vir wat Hy kan gee. Satan se leuen suggereer: God is in Homself nie waardig om gedien te word nie. Uitstaande kenmerke van Satan (v 6-12): hy is sinies, arrogant en smalend-beledigend. Satan suggereer: Dit kom slegs voor dat mense God dien, maar eintlik gaan dit om…
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Sondag 20 Oktober 2024 Stephan Briel
28:06
28:06
เล่นในภายหลัง
เล่นในภายหลัง
ลิสต์
ถูกใจ
ที่ถูกใจแล้ว
28:06Lees: Gen 2: 15 – 3: 7. Fokus: Gen 3: 5 (AFR53). Satan se leuen: Saam met God is daar geen lewensvervulling. Ons denke is die hoofslagveld van ons geestelike stryd en Satan gebruik primêr die leuen om ons denke te beheer. Satan se leuen: Saam met en gehoorsaamheid aan God is daar geen lewensvervulling nie, want “God weet dat julle oë sal oopgaan di…
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Sondag 13 Oktober 2024 Stephan Briel
36:36
36:36
เล่นในภายหลัง
เล่นในภายหลัง
ลิสต์
ถูกใจ
ที่ถูกใจแล้ว
36:36Lees: Gen 2: 15 – 3: 7. Fokus: Gen 3: 4. Satan se leuen: God is ‘n leuenaar. Nadat Satan ‘n vastrap plek in Eva se gedagtes gekry het deur die twyfel in haar, beweeg hy nou van bevraagtekening van God tot direkte ontkenning: “Julle sal beslis nie sterf nie…” Wat nodig is om die waarheid te ken, is openbaring waarop die Bybel aanspraak maak. (bv Heb…
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Sondag 6 Oktober 2024 Pieter de Klerk
42:55
42:55
เล่นในภายหลัง
เล่นในภายหลัง
ลิสต์
ถูกใจ
ที่ถูกใจแล้ว
42:55Lees: Daniël 10 Die Geveg Die Bybel is duidelik dat die Christelike lewe ‘n geveg is. As gevolg van die sondeval in die paradys stel God in Gen 3: 15 vyandskap tussen die slang se saad en die vrou se saad. Die geveg is geestelik. Fisiese wapens het geen nut nie. Ons wapen is gebed. Die vyand se teenstand. Die vyand is ondergeskik aan God se mag en …
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Sondag 29 September 2024 Stephan Briel
36:51
36:51
เล่นในภายหลัง
เล่นในภายหลัง
ลิสต์
ถูกใจ
ที่ถูกใจแล้ว
36:51Lees: Gen 2: 15 – 3: 7. Fokus: Gen 3: 1 (AFR83). Satan se leuen: God is die kosmos se sadis.
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Sondag 22 September 2024 Stephan Briel
37:52
37:52
เล่นในภายหลัง
เล่นในภายหลัง
ลิสต์
ถูกใจ
ที่ถูกใจแล้ว
37:52Lees: 1 Tim 3: 14 – 4: 9. Fokus: 1 Tim 4: 1-3. Die waarheid in Christus maak ons vry van verleidende geeste en leringe van duiwels.
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Sondag 15 September 2024 Stephan Briel
33:50
33:50
เล่นในภายหลัง
เล่นในภายหลัง
ลิสต์
ถูกใจ
ที่ถูกใจแล้ว
33:50Lees: Jak 1:1-8. Fokus: Jak 1:2-4. Verheug jouself in beproewings! As ons Vader in Christus omskep God al ons swaarkry en moeilikhede in beproewings om ons karakter te vorm en ons geloof te suiwer. God se genade is so groot dat Hy selfs die swaarkry wat jy self vir jou veroorsaak het deur aan versoekings toe te gee, tot beproewings omvorm en dit so…
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Sondag 8 September 2024 Gerco van Deventer
1:08:27
1:08:27
เล่นในภายหลัง
เล่นในภายหลัง
ลิสต์
ถูกใจ
ที่ถูกใจแล้ว
1:08:27Gerco van Deventer word op 3 November 2017 deur Moslem-ekstremiste in Libië ontvoer. Dit net twee dae ná sy aankoms in die land om as paramedikus op 'n projek te werk. Al-Kaïda in Mali hou hom vir ses jaar aan. In die tyd word hy vir agt maande aan 'n boom vasgeketting as straf oor vermorste water. Verder oorleef hy 'n teregstellingspoging met 'n k…
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Sondag 8 September 2024 Stephan Briel
30:08
30:08
เล่นในภายหลัง
เล่นในภายหลัง
ลิสต์
ถูกใจ
ที่ถูกใจแล้ว
30:08Lees: Gen 5: 1-24. Fokus: Gen 5: 24 (AFR53). Wandel met God. Hoe het Henog met God gewandel deur Hom te behaag (vgl Heb 11: 5)? Drie algemene maniere waarop mense probeer om God te behaag: dade, aanbidding en godsdiens. Daar is net een manier om God te behaag: geloof (Heb 11: 5-6). Die vorm en betekenis van die werkwoord wandel (v 24) in die Hebree…
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Sondag 1 September 2024 Stephan Briel
30:05
30:05
เล่นในภายหลัง
เล่นในภายหลัง
ลิสต์
ถูกใจ
ที่ถูกใจแล้ว
30:05Lees: Mat 7:1-12 en Heid Kat vr en antw 118. Fokus: Mat 7:7-11. Heilige Vraers. 1.Jesus moedig ons aan om vraers te wees. · Is daar ‘n groter wonder en vreugde dat ek mag aanklop en dat die Vader om Christus wil op jou en my wag? · Met hierdie opdragte spoor Jesus ons aan tot volhardende gebedsvertroue dat ons ‘n Vader in die hemel het wat die goei…
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Sondag 18 Augustus 2024 Willem van der Waal
28:27
28:27
เล่นในภายหลัง
เล่นในภายหลัง
ลิสต์
ถูกใจ
ที่ถูกใจแล้ว
28:27Wat is geloof? Galasiërs 3:6-9
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Sondag 11 Augustus 2024 Pieter de Klerk
1:08:51
1:08:51
เล่นในภายหลัง
เล่นในภายหลัง
ลิสต์
ถูกใจ
ที่ถูกใจแล้ว
1:08:51Lees Daniël 10
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Sondag 4 Augustus 2024 Stephan Briel
33:51
33:51
เล่นในภายหลัง
เล่นในภายหลัง
ลิสต์
ถูกใจ
ที่ถูกใจแล้ว
33:51Lees: Luk 11:1-13 en Heid Kat vr en antw 116. Die noodsaaklikheid van gebed. Die ontkenning van die noodsaaklikheid van gebed. Die erkenning van die noodsaaklikheid van gebed. Vir nadenke en gesprek by selgroepe en huisgodsdiens: Wat is die twee redes waarom mense die noodsaaklikheid van gebed ontken? Wat leer die Bybel ons tov die twee redes? Gee …
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Sondag 28 Julie 2024 Stephan Briel Dankbaarheidsdiens
1:02:02
1:02:02
เล่นในภายหลัง
เล่นในภายหลัง
ลิสต์
ถูกใจ
ที่ถูกใจแล้ว
1:02:02Lees: 1 Tessalonisense 5:16-18. Biddende blydskap en dankbaarheid!
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Sondag 21 Julie 2024 Stephan Briel
36:21
36:21
เล่นในภายหลัง
เล่นในภายหลัง
ลิสต์
ถูกใจ
ที่ถูกใจแล้ว
36:21Lees: Mark 10: 17-31. Fokus: Mark 10: 21. Godsdienstigheid teenoor ‘n ware verhouding met God. Die ryk jongman het nog onder die Joodse “misverstand” geleef dat iemand wat ryk is, ‘n beter kans het om die koninkryk te verdien, omdat hy meer goeie dade met sy middele kon doen. Die jongman se besittings was sy afgod en hy het dit probeer regverdig de…
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Sondag 14 Julie 2024 Stephan Briel
36:52
36:52
เล่นในภายหลัง
เล่นในภายหลัง
ลิสต์
ถูกใจ
ที่ถูกใจแล้ว
36:52Lees: Jer 7:1-15 (AFR83). Fokus: Jer 7:3-8. Valse godsdiens bring ‘n valse gerustheid wat bekering verhinder. Die profeet ontmoet die biddende skare by die tempelpoort met ‘n skokkende boodskap. Die kern van sy onverwagse aanval is gemik teen hulle valse gerustheid. Die kerk en Christene leef alte maklik van so ‘n vanselfsprekende gerustheid. Van w…
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Sondag 7 Julie 2024 Pieter de Klerk
56:52
56:52
เล่นในภายหลัง
เล่นในภายหลัง
ลิสต์
ถูกใจ
ที่ถูกใจแล้ว
56:52TEMA: BERUSTING IN DIE GOD VAN DIE GESKIEDENIS TEKS: DANIËL 8 (WARREN PEEL; DIE LEWE IN BABYLON; DANIEL 3e PREEK) 1. Inleiding - Die boek Daniël bestaan uit bekende (Hfs 1-6) en minder bekende deel (hfs 7–12). Een van die sterkste getuienisse dat Daniel nie net ‘n mooi storieboek is wat deur mense geskryf is nie, maar dat God die outeur is, is die …
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Sondag 30 Junie 2024 Christiaan Mulder
25:18
25:18
เล่นในภายหลัง
เล่นในภายหลัง
ลิสต์
ถูกใจ
ที่ถูกใจแล้ว
25:18Lees: Efesiërs 4: 1-16Hoe om volgroeid te wees in Christus.
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Sondag 23 Junie 2024 Stephan Briel
43:31
43:31
เล่นในภายหลัง
เล่นในภายหลัง
ลิสต์
ถูกใจ
ที่ถูกใจแล้ว
43:31Lees: Joh 15: 1-8 en Mat 25: 14-30. Fokus: Mat 25: 21, 23. God verwag van sy kerk om beide getrou en vrugbaar te wees. Die twee goeie slawe was getrou in vrugbaarheid want God verwag beide getrouheid en vrugbaarheid. So sien ons uit die gelykenis: Rentmeesterskap is ‘n risiko. Rentmeesterskap word gemeet aan opbrengs en impak. Goeie rentmeesterskap…
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Sondag 16 Junie 2024 Stephan Briel
38:08
38:08
เล่นในภายหลัง
เล่นในภายหลัง
ลิสต์
ถูกใจ
ที่ถูกใจแล้ว
38:08Lees: Mat 25: 14-30. Fokus: Mat 25: 23-25. Bybelse Rentmeesterskap (Deel 2). Omdat God in Christus die Gewer van alle goeie gawes is, behels rentmeesterskap die volgende: God hou ons verantwoordbaar vir die bestuur en aanwending van alles wat Hy aan ons toevertrou het. Rentmeesterskap behels ‘n sin van dringendheid. Kan ons funksioneer vanuit die v…
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Sondag 6 Junie 2024 Christiaan Mulder
29:16
29:16
เล่นในภายหลัง
เล่นในภายหลัง
ลิสต์
ถูกใจ
ที่ถูกใจแล้ว
29:16Lees: Numeri 13 en 14 Fokus: Numeri 14:1 – 4 Vrees & God se plan vir elkeen van ons
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Sondag 2 Junie 2024 Stephan Briel
30:24
30:24
เล่นในภายหลัง
เล่นในภายหลัง
ลิสต์
ถูกใจ
ที่ถูกใจแล้ว
30:24Lees: Psalm 139. Wie God is, laat jou na Hom toe vlug! Net soos wat God se alwetendheid aanvanklik verwondering meebring vir die gelowige Psalmdigter, maar dan geleidelik plek maak vir verskrikking en benoudheid – ondergaan ons dieselfde gevoelens as ons met die alwetende God te doen kry. Waarom? Omdat ons nie geken wil wees nie, nie regtig nie. On…
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Sondag 26 Mei 2024 Stephan Briel
37:32
37:32
เล่นในภายหลัง
เล่นในภายหลัง
ลิสต์
ถูกใจ
ที่ถูกใจแล้ว
37:32Lees: Psalm 141 en Op 8: 1-5. Fokus: Psalm 141: 1, 2. Die krag en betekenis van opheffing van hande in gebed. Beproewing bring ook groot geloofsversoekings! En om hierdie versoekings te oorkom, vind Dawid sy krag daarin om met uitgestrekte hande te bid tot die Here! Die OT offerdiens is vir ons ‘n afbeelding van wat in die geesteswêreld soos in die…
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Sondag 12 Mei 2024 Stephan Briel
45:22
45:22
เล่นในภายหลัง
เล่นในภายหลัง
ลิสต์
ถูกใจ
ที่ถูกใจแล้ว
45:22Lees: Mat 25: 14-30 (AFR53). Fokus: Mat 25: 23-25. Bybelse Rentmeesterskap. ‘n Skeefgetrekte beeld van God en rentmeesterskap lei daartoe dat lidmate hulle talente begrawe en onbetrokke is in God se koninkryk – want hulle is bang. Vrees om handel te dryf in God se koninkryk met my talente is baie keer eintlik teken dat liefde vir God by my ontbreek…
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Donderdag 9 Mei 2024 Wayne Hoedemaker
42:06
42:06
เล่นในภายหลัง
เล่นในภายหลัง
ลิสต์
ถูกใจ
ที่ถูกใจแล้ว
42:06Ascension Day Matters Lees: Joh: 15:18 - Joh: 16:16
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Sondag 5 Mei 2024 Stephan Briel
35:38
35:38
เล่นในภายหลัง
เล่นในภายหลัง
ลิสต์
ถูกใจ
ที่ถูกใจแล้ว
35:38Lees: Mat 6: 19-34 en Ef 2: 8-10. Fokus: Ef 2: 10. God se voorsiening! Ons hantering van geld wys duidelik wat ons begrip van rentmeesterskap is. Geld is nie boos nie, maar ‘n liefde vir geld (1Tim 6: 10). Tov die voorsiening in ons behoeftes, leer Jesus spesifiek teen die ideë van saai en maai (Mat 6: 26). Mossie-geloof: vertroue dat jou hemelse V…
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Sondag 28 April 2024 Stephan Briel
36:06
36:06
เล่นในภายหลัง
เล่นในภายหลัง
ลิสต์
ถูกใจ
ที่ถูกใจแล้ว
36:06Lees: Ef 2:1-10. Fokus: Ef 2:10. Ons is God se kunswerk vir sy visie met ons. God beskou ons nou alreeds as sy meesterlike kunswerk in Jesus. Ons is sy kragtige en kreatiewe skeppingswerk. God het ‘n spesifieke visie (plan en doel) om deur elkeen van ons sy koninkryk te vestig op aarde. Dinge wat ons visie steel: Ontmoediging agv mislukkings; tyd; …
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Sondag 24 April 2024 Stephan Briel
39:39
39:39
เล่นในภายหลัง
เล่นในภายหลัง
ลิสต์
ถูกใจ
ที่ถูกใจแล้ว
39:39Lees: Jes 60:1-3 en 1 Joh 1:1 – 2:2. Fokus: 1 Joh 1:6-7. Die magtige teenwoordigheid van die Here het lig gebring(deel 2). God is in die lig en al sy optrede teenoor ons spreek van liefde. God se liefde verander jou sodat jy nie meer sonde wil doen nie – want sonde is dade sonder liefde vir God. Ons verhouding of gemeenskap met God kan getoets word…
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Sondag 31 Maart 2024 Stephan Briel
34:12
34:12
เล่นในภายหลัง
เล่นในภายหลัง
ลิสต์
ถูกใจ
ที่ถูกใจแล้ว
34:12Lees: Joh 20:11-18. Fokus: Joh 20:16,17. Jesus bring ons tot opstandingsgeloof.
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Goeie Vrydag 29 maart 2024 Stephan Briel
36:03
36:03
เล่นในภายหลัง
เล่นในภายหลัง
ลิสต์
ถูกใจ
ที่ถูกใจแล้ว
36:03Lees: Joh 19: 17-37. Fokus: Joh 19: 19-22. Die kruis word ons Koning Jesus Christus se troon.
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Sondag 24 Maart 2024 Stephan Briel
32:35
32:35
เล่นในภายหลัง
เล่นในภายหลัง
ลิสต์
ถูกใจ
ที่ถูกใจแล้ว
32:35Lees: Joh 12: 12-19. Fokus: Joh 12: 13-15. Kenmerke van ‘n ware geloof in Jesus as die Christus. Ware geloof is Christus-gesentreerd en nie self-gesentreerd nie. Ware geloof kom deur ‘n persoonlike verhouding met Jesus Christus. Ware geloof word nie gekeer deur jou persoonlike beproewinge en krisisse nie. Ware geloof is vertroue dat Jesus Christus …
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Sondag 17 Maart 2024 Stephan Briel
26:24
26:24
เล่นในภายหลัง
เล่นในภายหลัง
ลิสต์
ถูกใจ
ที่ถูกใจแล้ว
26:24Lees: Gal 3:1-14 en Heid Kat Vr en Antw 38 en 39. Christus het borgtogtelik (in ons plek) gely om ons van die toorn, oordeel en vloek van God te verlos. Christus het in ons plek die toorn van God gedra (vr 37). Christus het in ons plek die oordeel van God gedra (vr 38). Christus het in ons plek die vloek van God gedra (vr 39). Vir nadenke en gespre…
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Sondag 3 Maart 2024 Stephan Briel
32:47
32:47
เล่นในภายหลัง
เล่นในภายหลัง
ลิสต์
ถูกใจ
ที่ถูกใจแล้ว
32:47Lees: Ef 4:1-16 (AFR83). Fokus: Ef 4:11,12. Christus gee “gawes” om ons toe te rus vir ons dienswerk. God laat sy kerk groei as dit gesond is, soos met ons kinders. As ons kinders gesond is, groei hulle van nature soos God dit laat gebeur – dieselfde ook met die kerk as lewende liggaam van Christus. Maar as die kerk as die liggaam van Christus siek…
…
continue reading
![Artwork](/static/images/128pixel.png)
1
Sondag 18 Februarie 2024 Stephan Briel
35:08
35:08
เล่นในภายหลัง
เล่นในภายหลัง
ลิสต์
ถูกใจ
ที่ถูกใจแล้ว
35:08Lees: 1 Pet 1:22 – 1 Pet 2:10 (AFR83). Fokus: 1 Pet 2:4,5,9. Die lewende kerk (deel 2). Die diepste geheim van lewe in die kerk is: Ons moet na Jesus toe gaan. Hy maak lewend! Gelowiges is nie alleen stene nie, maar ook priesters wat dankoffers oor hulle verlossing in Christus bring vir God. As jy jou gawes gebruik in diens van God om Jesus aan die…
…
continue reading