InVia Gemeente สาธารณะ
[search 0]
เพิ่มเติม
ดาวน์โหลดแอปเลย!
show episodes
 
Artwork

1
InVia Gemeente

InVia Gemeente

Unsubscribe
Unsubscribe
รายสัปดาห์
 
InVia is a contemplative community based in Stellenbosch and Cape Town in the Western Cape. We are passionate about the journey of transformation in wholeness.
  continue reading
 
Loading …
show series
 
“In Maria sien ons ons eie onvermoë om geestelike goed te laat gebeur deur ons eie toestelle, ons eie intelligensie en met ons eie liggame; maar ek kan God vertrou en toelaat om dit in en deur my te doen. Al wat Maria eintlik gesê het is, “Hier is ek.”โดย InVia Gemeente
  continue reading
 
Ons siel het vrygeraak soos ‘n voël uit die vangnet van die voëlvangers; die vangnet is gebreek, en ons, ons het vrygeraak. Ons hulp is in die Naam van die HERE wat hemel en aarde gemaak het. - Psalm 124:6-8...โดย InVia Gemeente
  continue reading
 
"Vrede was die kernboodskap van Jesus en waarop ons lewe gebou moet word. Hy praat 42 keer oor vrede en kom uit ‘n tradisie waar dit meer as 400 keer in Ou Testament genoem word. Die een woord vir vrede beteken letterlik “to repair the world” en by Jesus is daar geen twyfel dat dit moontlik is en dat die wêreld in harmonie kan leef.:…
  continue reading
 
“We do not attain anything by our own holiness, but by ten thousand surrenders to mercy. A lifetime of received forgiveness allows you to become mercy.” - Richard Rohrโดย InVia Gemeente
  continue reading
 
"Die “honger en dors” waarvan hierdie saligspreking praat, staan eintlik in vir al ons verlangens en begeertes. En die “reg” waarna Matteus verwys is nie net die teenoorgestelde van verkeerd nie. Dis nie ‘n sinoniem vir “korrek” of “deugsaam” nie. Dis 'n veel meer dinamiese konsep in die Israel van Jesus se tyd. Dis 'n energiebelaaide sfeer van hei…
  continue reading
 
"In die woelige waters van ons daaglikse bestaan moet ek dikwels swem teen die stroom. Dit is nie 'n maklike pad nie, maar een wat ek doelbewus kies. Hoekom? Die antwoord ontvou diep onder die watervlak van ons alledaagse ervarings..."โดย InVia Gemeente
  continue reading
 
"Jou siel het seën nodig. En nodig om te seën. Dis nie net ‘n Bybelse ding nie, dis ‘n mensding. Dis nie net ‘n geestelike daad nie, dit sluit die liggaam en hart en verstand in."โดย InVia Gemeente
  continue reading
 
"Die "Donker Nag van die Siel" is presies die begin van ware geloof. In daardie duisternis, wanneer ons niks oor het nie, wanneer ons voel daar is geen God nie, kan God begin om op 'n suiwer manier in ons in te vloei. Omdat ons innerlike godsdienstige vermoëns verlam is, kan ons nie langer ons ervaring van God manipuleer, vervals, onsself daarin pr…
  continue reading
 
"Ons komplimenteer graag iemand wat alles met “oorgawe” aanpak en bedoel dan eintlik seker: voluit, met passie. Maar oorgawe is nie iets wat mens kan byvoeg, soos ‘n bestanddeel in ‘n resep nie: meng dit MET melk. Oorgawe is die mengbak. Dis nie met nie; dis in."โดย InVia Gemeente
  continue reading
 
“You can't keep true self hidden forever; before long you'll be exposed. You can't hide behind a religious mask forever; sooner or later the mask will slip and your true face will be known.” Luk 12:2"...โดย InVia Gemeente
  continue reading
 
In a few hundred years, when the history of our time will be written from a long-term perspective, it is likely that the most important event historians will see is not technology, not the Internet, not e-commerce. It is an unprecedented change in the human condition. For the first time – literally – substantial and rapidly growing numbers of peopl…
  continue reading
 
"… anyone who holds on to life just as it is destroys that life. But if you let it go, reckless in your love, you’ll have it forever, real and eternal …" from John 12 (THE MESSAGE)โดย InVia Gemeente
  continue reading
 
“Faced with an outrage, anger is the price we pay for paying attention. It is the rage that ought to come out, because, when faced with an outrage, it is a sin not to be angry." - Allen Dwight Callahanโดย InVia Gemeente
  continue reading
 
"Om ‘n geheim te deel is ‘n betekenisvolle daad van intimiteit omdat daar soveel kwesbaarheid en vertroue betrokke is – dis hoe ons ons laat ken. Wedersydse openbaarmaking is een van die kragtigste bestanddele in ‘n verhouding."โดย InVia Gemeente
  continue reading
 
"Laaste klompie dae in Jesus se lewe was baie moeilik. Jy kan dit maar lees as ‘n verslag van verraad. Hy word bedrieg, daar word leuens oor Hom vertel, die massas draai teen hom, en die hartseer is, dit is mense naby aan hom. ‘n Mens kan nie anders as om hierdie mense te veroordeel nie. Wie is hierdie mense? Kan hulle nie sien wat hulle doen nie? …
  continue reading
 
"Die Woord is vol woorde oor woorde. Spreuke wemel daarvan. Oor die krag van woorde. Hoe ‘n blote woord, ‘n paar letters in ‘n string geryg, ‘n sin(dikaat) kan vorm, ‘n mens kan platslaan of ophef. So probeer ons oomblik vir oomblik dinge sê om onsegbare dinge te verwoord..."โดย InVia Gemeente
  continue reading
 
"Skoonheid is altyd ‘n diep uitnodiging. Dit wys na die ewigheid, die onbegryplike, die wydte en wildheid van God. In Ps. 139 sê die Psalmdigter, “Your thoughts – how rare, how beautiful! God, I’ll never comprehend them!” As jy dit ten volle kan begryp, is dit nie skoonheid nie."โดย InVia Gemeente
  continue reading
 
"Hoop is die geestelike krag vir ‘n “suksesvolle” lewe (vol liefde en geloof) as skepsels wat aan die een kant die goddelike vermoë ingegee is om die toekoms te kan verbeel, maar aan die ander kant sit met die menslike onvermoë om die toekoms te kan beheer…"โดย InVia Gemeente
  continue reading
 
"Jy kan geloof hê en ook onseker wees. Waarom sterf ‘n gewone soldaat sonder vrees en Jesus sterf met vrees en onsekerheid? Ons geloof werk soos Petrus wat op die water loop. Soms loop jy en soms sink jy…"โดย InVia Gemeente
  continue reading
 
"Jesus wil Sy liefde aan Petrus toon deur sy voete te was en diensbaar te wees, en Petrus weier hierdie liefde. Jakob, net soos Petrus, worstel met ‘n engel en weet nie dat hy met die God van liefde veg nie. Dit vind hy eers uit die volgende dag toe hy besef dat dit God was wat hom besoek het. Waarom veg ons die liefde wat ons so nodig het?"...…
  continue reading
 
Loading …

คู่มืออ้างอิงด่วน

ฟังรายการนี้ในขณะที่คุณสำรวจ
เล่น